Lesbetarians, lektors en FW . . .

2010 February 3
by vloermoer

Gisteraand se program op gratis TV oor gay vroue in die plakkerskampe was baie ontstellend. Ek kan nie glo die persepsie bestaan onder mans dat al wat so ‘n vrou nodig het om “reg” te kom, ‘n ware man is nie. Daarom word die gay vroue gerape om hulle van hulle verkeerde weë te laat afsien. Nog ‘n rede is blykbaar omdat die lesbetarians die mans se girls afvry.

Ekskuus? Ware mans verkrag nie. ‘n Ware man se straight girl sal nie skeef draai as hy haar ordentlik behandel nie. Geen verhouding dra van doeke stadium af ‘n 100% survival rating nie. Miskien moet die “ware mans” vir ‘n slag deur ‘n paar gay mans bygekom word om te voel hoe dit voel. (Maar dan verneem ek ook dat dit nie snaaks is vir swart mans om mekaar “uit te help” as daar nie vroue naby is nie.)

Die dosente by TUT het blykbaar gestaak en ‘n optog gehou en eiendom beskadig. Die studente verklaar dat hulle baie teleurgesteld is in die optrede van die dosente. WTF? Die studente toitoi oor die enigiets, waaaronder dat hulle duisende rande studie skuld afgeskryf moet word jaarliks, nou verwyt hulle die dosente omdat hulle die studente se voorbeeld volg? Maybe a case of the balck pot calling the black kettle black?

Oom FW, miskien moet jy maar ophou praat en net rustig op jou voorstoep sit en die wereld bekyk . . . vanuit die veiligheid van jou sekuriteitshekke en veiligheidswagte? FW daag wittes uit. Goeie fok. Dink jy nie ons staar elke dag genoeg uitdagings in die gesig nie? Duer te probeer aan te lewe bly sonder om verkrag, gekaap, vermoor en besteel te word nie? Het jy mooi gedink?

Uiters befok,

Vloermoer.

Ai tog . . .

2010 Januarie 18
by vloermoer

Kind op 1ste skooldag vermis

Meise (4) vir maande vermis

 Ek het nie woorde vandag nie.

Vloermoer

Jou siek bliksem!

2010 Januarie 5
by vloermoer

Vas oor seks met hond

Ek moet wragtag so iemand in die hande kry, hy sal wens hy is penisloos gebore. Of dat wilde varke eerder die ding met hulle stomp tande afgekou het toe hy klein was.

Omdat julle te kak sleg is om ‘n los gelukkie op te tel of jou self te help, sleep julle ‘n onskuldige dier by julle siek lewens in? EN die Jack Russel moes uitgesit word omdat sy te erg seer gekry het.

Ek het nie woorde nie, dus sal ek my maar weereens verlaat op my rympie: So vergewe my dus die volgende: joufokkendoos*spoeg*, joubliksemseasshole*spoeg*, joudwarsgewerktefokkenstraathoer*spoeg*, jou*spoeg*komminklootsak. Ek hoop jou ma of jou pa versmoor of verwurg jou as jy by die huis opdaag. Ek hoop jy stik aan water of jou volgende toebroodjie. Ek hoop jou ouma gee jou gif. Ek hoop jou boetie ry bo oor jou met die fokken grassnyer. Ek hoop jou sussie sit ‘n addergebroedsel in jou bed nadat sy hom eers geterg het.

Befok,

Vloermoer

The sky is falling, the sky is falling!!!

2009 December 29
by vloermoer

Net toe ek dink dit kan nie erger nie, sien ek die volgende in vandag se koerant:

Te koop: Oulike baba

Dit gaan my kleine verstand te bowe dat so iets nog gebeur . . . in Suid Afrika! En dan nogal as “oulike baba”!

Pa steek seuntjie vol naalde

Omdat hy de moer in is vir sy vrou druk hy naalde in ‘n 2jarige se nek en lyf? Jousiekmoer!

Befok,

Vloermoer

Fokol Krismis-spirit!

2009 December 23
by vloermoer

Behalwe vir die feit dat die koerant (die hele Beeld) vandag net 21 bladsye dun is, is die nuus daarin genoeg om enige mens en dier se gees te breek. Miskien is dit vir my juis erger omdat dit die tyd van die jaar is en almal veronderstel is om in die “gees” te wees, maar vandag se berigte dryf my tot donkerpikswartnagdepressie.

Man sterf na 2de aanval

Beteken die diefwerings, traliehekke en alarms dan nie dat jy juis NIE vreemde mense en misdadigers in jou fokken huis wil hê nie? Dat as jy iemand in jou huis vang (nag of dag) wat jy nie ken nie en nie daar hoort nie, jy voor die voet moet skiet – want dis of jy of hulle?

Met panga doodgekap

Met sy hande vasgebind, hang hy aan ‘n badkamerdeur, gekap met ‘n panga en gesteek met ‘n mes. Moerwetterhel. Kan iemand anders ook die tendens sien waar die wit mans uitgemoor word om die weerbaarheid van die blankes te verminder? Kan iemand sien ons is fokken op pad na die volgende Zim? Waar niemand boer om kos vir die menigtes te produseer nie? Waar roof en plunder aan die orde van die dag is? Fok.

Nog ‘n aanval op toeriste

Goeie nuus vir 2010? As ek van die buiteland is en enige gedagte gehad het om sokker te kom kyk, sou ek myself laat sertifiseer en toesluit het.

Bejaarde gou ondersoek na verkragtings

Die loseerder het die 77 jarige vrou oor ‘n tydperk van jare verkrag en haar met die dood gedreig as sy sou hulp soek. Die man het in die dak weggekruip waar hy sy polse gesny en homself deur die maag geskiet het. Kon die polisie nie maar net die uitgange beleër het en gewag het dat die bliksem vrek nie? Nou lê hy op staatsonkoste in die hospitaal waar hy bewaak word. Intussen is die ou vrou seker nou alleen by die huis waarheen hy heelwaarskynlik sal terugkeer om sy werk klaar te maak sodra hy op borgtog vrygelaat word. Publiseer asseblief ‘n foto van die man sodat ons ‘n plan kan maak en hom in die hospitaal kan besoek. Ek weet presies hoe om hom te genees, maar dit sal ‘n fokken pynlike proses wees.

Buurman verwurg worshond

Nadat 2 ander worshonde reeds deur dieselfde man amper in ‘n fontein versuip is, het hy die hond verwurg. En al wat hy kon sê was : jammer oom. Ekfokkenskuus? Ek spoeg vuur terwyl ek probeer om die regte vloekwoorde te kry om hierdie geval en hierdie man te beskryf. Ek spoeg soos ‘n disleksiese kobra wat hakkel omdat al die woorde wat ek ken nie genoeg trefkrag het om my gevoelens oor te dra nie. So vergewe my dus die volgende: joufokkendoos*spoeg*, joubliksemseasshole*spoeg*, joudwarsgewerktefokkenstraathoer*spoeg*, jou*spoeg*komminklootsak. Ek hoop jou ma of jou pa versmoor of verwurg jou as jy by die huis opdaag. Ek hoop jy stik aan water of jou volgende toebroodjie. Ek hoop jou ouma gee jou gif. Ek hoop jou boetie ry bo oor jou met die fokken grassnyer. Ek hoop jou sussie sit ‘n addergebroedsel in jou bed nadat sy hom eers geterg het.

Ek gaan nou al my Prozacs, Valiums en Rescue Remedy met vodka afsluk en hoop ek word eers op Valentynsdag wakker.

FOKFOKFOKFOKFOKFOKFOKFOKFOKFOKFOK!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Befok,

Vloermoer

Vroulose tier?

2009 December 20
by vloermoer

Elin gaan van Tiger skei, berig tydskrif

Nie dat dit veel saak maak wat ek dink nie, maar dis wat ek sou verwag het sy moet doen. Dieselfde met ons local helde en hulle “misstappe”. Dis vernederend vir jou vrou, hel! Om van die skade aan jou kinders nie te praat nie.

Jy verniel jou hele fabulous bestaan a.g.v. jou ego? Sjoe . . .

Kan ons vir Mev. Woods ‘n medalje stuur?

Befok,

Vloermoer

Openbaring . . .

2009 December 19
by vloermoer

‘Almal weet wie kwaad stook’

Die feit dat Julius Malema uitgewys word as die kwaadstoker is nuus vir wie?

Befok,

Vloermoer

Gelukkig trek niemand voordeel nie . . .

2009 December 18
by vloermoer

Nyanda kry vet kontrak

Gelukkig is ons in SA, waar niemand omgekoop word vir gunste en gawes nie, waar nepotisme nie deel is van ons daaglikse bestaan nie, waar die in beheer nie bevoordeel word in hulle eksterne besigheidstransaksies nie.

Hel maar ons is lucky!

Befok,

Vloermoer

Viva la garlic!

2009 December 18
by vloermoer

RIP Dr. Manto Tshabalala-Msimang.
The queen is dead! Long live the queen!

Ek het £800, 000, 00 gewen!

2009 December 9
by vloermoer

Dear Winner,

Your winning details and guidelines have been attached to this notification letter, to enable you process your claim. Kindly check the attached file and revert back to this office on the given contact details inclusive of reply e-mail address.

WINNING NUMBER: W77451T

REFERENCE NUMBER:  2009349008768

WINNING INSURANCE POLICY: JXCVUK5487687

REGISTRATION NUMBER: IHZA 34900721BB

AMOUNT WON: £800, 000, 00

REGIONAL CLAIMS OFFICE DETAILS:

Contact: Mr. Micheal Miller.

(Regional Claims Manager)

Tel: + 44 701113 5736 / +44 701113 5729.

Email: micheal.miller1@msn.com

Office Contact Address: 19 Cornwallis Road Bilton, Rugby CV22 7HL United Kingdom.

At your disposal, I remain.

Very Truly Yours,

Dr. (Mrs.) Mercy Martins

Yahoo/Msn Award Notification from United Kingdom.

Fok nê?